Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / Blogs / Dayne Nel

Dayne Nel

Anderkant die Berg
Anderkant die Grens

Anderkant die Grens

In die afgelope maand het ek die voorreg gehad om tyd in die wonderlike dorp van Victoria Falls in Zimbabwe te spandeer. Ek is nou weer tuis met ʼn tas vol ‘curios’ en ʼn kamera vol fotos wat wag om afgelaai te word. Hier is deel van my ervaring.

Anderkant die Grens - Read More…

Lady Gaga

Lady Gaga

Lady Gaga was by die Kalfiefees. Getooi met ʼn walvisstert op haar kop, handskoene wat soos flippers lyk en eendmossels op haar gesig. Ek het haar ʼn paar keer in haar gewaad gewaar, maar kon nooit regtig aandag aan haar gee nie.

Lady Gaga - Read More…

Jong Talent Anderkant die Berg

Jong Talent Anderkant die Berg

Dayne Elizabeth Nel praat met die nuutste jong talent, De Klerk Oelofse

Jong Talent Anderkant die Berg - Read More…