Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / Blogs / Kraal-Ogies

Kraal-Ogies

Stories uit die Overberg

Agulhas

AGULHAS Agulhas is geleë op die suidelikste punt van Afrika, die legendariese voet van Afrika. Dit is die plek waar die Atlantiese en Indiese oseane ontmoet. Die presiese plek word met ’n klipstapel aangedui.

Agulhas - Read More…

Bredasdorp

Bredasdorp was die eerste dorp in Suid-Afrika met die term ‘dorp’ in sy naam. Soos so baie ander dorpe, het Bredasdorp in 1838 begin met die bou van sy kerk.

Bredasdorp - Read More…

Barrydale

Barrydale het reeds ’n kerk en winkel gehad toe die dorp in 1882 op ’n deel van die plaas Tradouws Hoek van die Van Coller-broers en Moerasrivier van A.H. le Roux uitgelê is.

Barrydale - Read More…