Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / 5 Minute Millionaire Poeding

5 Minute Millionaire Poeding

Metode vir die kors: 

1 Pakkie tennisbeskuitjies, fyngerol en 60ml gesmelte botter.

Meng goed en druk vas in ‘n tertpan.

Jy benodig: 

  • 1 koppie klapper 
  • 1 blikkie fyn pynappel, gedreineer (gewone grootte)
  • 1 koppie maraschino kersies, gedreineer & gekap 
  • ½ koppie gekapte pekanneute 
  • 1 blikkie gekondenseerde melk 
  • 5 eetlepels suurlemoensap 
  • 1 eetlepel maraschino kersie sap (gebruik die sap van die kersies van bo)
  • 1 ½ koppies styfgeklopte room (plus ekstra vir garnering indien verlang) 

 

Metode:

In 'n groot bak, meng klapper, fyn pynappel, maraschino kersies, pekanneute, kondensmelk, suurlemoensap en maraschino kersie sap. 
Vou liggies in by styfgeklitse room. Giet in kors. 


Versier met ekstra room en kersies as jy wil. Plaas in die yskas vir 3 ure of oornag.

Filed under:
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box