Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Aartappelbrood

Aartappelbrood

Gluten-,koring- en sojavry

250ml aartappelmeel

7ml kitsgis (1/2 x 15g pakkie)

10ml suiker

3 ml sout

15ml olie

75ml lou water (40grade)

1 eier geklits

 

METODE:

Sif die aartappelmeel, kitsgis, suiker en sout twee keer. 

Meng die olie, water en eier. 

Voeg by die droe bestandele en meng tot 'n slap deeg. Voeg nog water by indien die mengsel te styf is. Skep die beslag in 'n klein gesmeerde broodpan sodat dit ongeveer half vol is. 

Maak die beslag gelyk. Bind die pan in 'n baksakkie toe en draai in 'n skoon vadoek toe. 

Plaas in 'n voorverhitte oond by 80 grade en laat 20-25min of tot dubbel die volume rys. 

Verwyder die toegedraaide broodpan uit die oond en hou bedek terwyl die oond tot 200grade C verhit word. 

Verwyder die vadoek en baksakkie. 

Bak 20 minute by 200 grade. Verlaag die temperatuur tot 180 grade C en bak nog 10-15min of totdat die brood hol klink wanneer jy daarop klop.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box