Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Appel Krummelpoeding

Appel Krummelpoeding

4 Groen Appels geskil en gesny

25ml Suiker

250ml Water

400ml Graanvlokkies

125ml Klapper

60ml Bruinsuiker

1 Blik Kondensmelk

METODE:

Plaas appels, suiker en water in kastrol

Bedek en kook tot sag

Skep in jou vuurvaste bak

Meng nou die res van die ander bestanddele en sprinkel dit oor die appels in jou bak

Bak dit vir so 20min. by 180*C en bedien dit met vla of room

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box