Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Banting-resep: Mediterreense Tamatiegebak

Banting-resep: Mediterreense Tamatiegebak

’n Wonderlike Banting-resep van geroosterde hoender met groente. Voeg soetmielies by die resep, as jy wil.

Genoeg vir 4 mense

Bereiding: 10 min.
Gaarmaak: 45 min.

4-6 hoenderporsies
sout en vars gemaalde peper
4 knoffelhuisies, fyngedruk
15 ml (1 e) gedroogde, gemengde Italiaanse kruie
250 g gemengde sampioene
250 g kersietamaties
15 ml (1 e) olyfolie
’n hand vol vars basilie

Voorverhit die oond tot 190 °C.

  1. Geur die hoender met sout en peper. Vryf die knoffel en gedroogde kruie oor die hoender.
  2. Sny die knoffel bol in die helfte en sit onder in die oondbak. Pak die hoender bo-op en rooster ’n halfuur.
  3. Versprei die sampioene en kersietamaties tussen-in. Sprinkel die olyfolie oor en rooster nog ’n kwartier tot die hoender goudbruin en gaar is.
  4. Sprinkel vars basilie oor en sit voor saam met soetmielies.
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box