Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Basaar Skuimpoeding

Basaar Skuimpoeding

Hierdie resep is maklik en perfek vir 'n klein begroting.

Jy benodig: 2 x 80g-boksies perskegeur jellie 250 ml kookwater 1 x 380g-blik ingedampte melk (yskoud) perkes in kwarte gesny Metode: Maak jellie aan met 250 ml kookwater. Laat staan buite yskas om af te koel en mengsel begin stol, maar steeds vloeibaar is. Gooi ingedampte melk in elektriese menger se bak en klits by hoë speod tot stywe punte vorm, so 8-10 minute. Vou in by jelliemengsel en gooi in patroonpan met volume van 2 liter. Plaas sowat 4-6 uur in yskas om te stol. Doop die pan in kookwater vir 10 sekondes en keer uit op opdienbord. Sit voor met perskes en heuning.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box