Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Beef Stroganoff Met 'n Twist

Beef Stroganoff Met 'n Twist

500gr  beesmaalvleis

1 blikkie sampioenroomsop

3 repe spek, in blokkies gesny

1 koppie suurroom

1/2 ui, gekap

1/4 teelepel paprika

1/4 teelepel peper

1/2 teelepel sout

Pasta (enige keuse)

1 eetlepel botter

 

METODE: 

Braai die vleis met die uie en spek tot gaar. 

Roer die sampioensop, paprika, sout en peper by.

Prut 10-20 minute, roer dikwels.

Roer suurroom by en prut deur.

Kook die noedels  tot sag. Voeg botter by die noedels.

Gooi pasta by maalvleis mengsel, meng deur. 

Sprinkel pietersielie oor. Bedien met 'n salsa slaai.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box