Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Beesvleisblokkies in Koffie

Beesvleisblokkies in Koffie

1 ui, in ringe gesny

2 koffelhuisies fyn gedruk

Olie

1.5 Kg stowebeesvleis in blokkies gesny

Sout en swartpeper na smaak

250 ml sterk swart koffie

125 ml rooiwyn

2 ml droe orego

5 ml droe basielkruid

125 ml room

METODE:

Soteer die ui en knoffel in 'n bietie olie tot sag. Skep uit en hou eenkant.

Geur die vleis met sout en swartpeper. Braai bietjie vir bietjie in verhitte olie tot bruin van buite.

Voeg weer die uiemengsel by asook die swart koffie en rooi wyn.

Verlaag die hitte, bedek en prut tot die vleis sag is.

Voeg die geurmiddels asook die room by en prut tot 'n lekker dik sous gevorm het.

Geur met ekstra sout en peper indien nodig.

Dien op saam met rys of noedels, ertjies en lekker slaai.

Genoeg vir 4-6 mense.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box