Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Broccoli-tert

Broccoli-tert

LEWER 1 TERT VAN 24 CM
Bereiding: 30 minute
Baktyd: 45 minute

 

Kors
125 g botter, gerasper
125 g cheddarkaas, gerasper
250 ml (1 k) koekmeel
knippie sout

 

Vulsel
30 g botter
5 preie, fyn gekap
1 ui, fyn gekap
250 ml (1 k) broccoli, in groot stukke gekap
3 eiers, geklits
250 ml (1 k) room
15 ml (1 e) ongegeurde jogurt
15 ml (1 e) mayonnaise
30 ml (2 e) suurlemoensap
5 ml (1 t) vars orego, gekap
5 ml (1 t) vars tiemie, gekap

 

Voorverhit die oond tot 190 °C. Smeer ’n tertbord van 24 cm.

 

1.    Kors Meng die botter, kaas, meel en sout goed.

2.    Voer die gesmeerde tertbord daarmee uit en hou eenkant.

3.    Vulsel Verhit die botter in ’n pan en braai die preie, ui en broccoli 5 minute.

4.    Meng die res van die bestanddele en voeg die gebraaide groente daarby.

5.    Skep op die kors en bak 45 minute of tot die deeg gaar is en die vulsel gestol het.

6.    Sit voor met slaai.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box