Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Charlotte van Mannetjies Roux se lamsribbetjie:

Charlotte van Mannetjies Roux se lamsribbetjie:

1 lamsribbetjie

½ k druiweasyn

witpeper

2 E grofgemaalde koljander

2 E growwesout

6 aartappels

2 uie

meelblom vir oorstrooi

2 E skaapvet

 

Sprinkel die druiweasyn oor die lamsribbetjie.

Strooi die witpeper, koljander en sout daaroor en vryf dit in.

Draai die vleis om en herhaal die proses.

Voeg die aartappels en uie by en strooi meel oor.

Skep dan die skaapvet op die rib en bak teen 180º C in die oond vir 1½ uur.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box