Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Dadelballetjies

Dadelballetjies

Hierdie lyk na die perfekte resep vir 'n vakansiedag.

Maak sowat 50 balletjies

Jy Benodig:
• 230 g (250 ml) botter, in blokke gesny
• 200 g (250 ml) suiker
• 500 g dadels, fyngesny (sien bl. 120)
• 2 x 200 g-pakkies Marie-beskuitjies, fyngemaak
• 10 ml vanieljegeursel
• sowat 100 g fyn klapper

Metode:

Plaas botter en suiker in ’n kastrol. Smelt oor lae hitte tot suiker opgelos is. Voeg dadels by en kook oor lae hitte tot dadels gesmelt is. Roer elke nou en dan. Voeg fyngemaakte beskuitjies en vanieljegeursel by. Roer goed. Gebruik ’n 15 ml-maatlepel en skep van die vulsel in jou hand. Rol in balletjie en rol onmiddellik in klapper. Herhaal tot dadelmengsel op is. Bêre balletjies in lugdigte houers.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box