Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Eierlose Pannekoek met Lemoensous

Eierlose Pannekoek met Lemoensous

Lewer 5 – 6 groot pannekoeke

Bestanddele:
150 g koekmeelblom
2 ml bakpoeier
2 ml koeksoda
1 ml sout
440 ml water (1¾ k)
15 ml asyn (3 t)
60 ml kookolie (¼ k)

Metode:
1. Sif droë bestanddele saam.
2. Klits water, asyn en olie effens en maak droë bestanddele daarmee aan.
3. Smeer warm pan net eerste keer met ‘n bietjie kookolie – daarna sit deeg nie meer vas nie – en bak pannekoeke.
4. Sit voor met lemoensous.

Lemoensous:
250 ml lemoensap (1 k)
150 g wit suiker (190 ml) (¾ k)
25 g botter (25 ml) (2 e)
100 ml brandewyn (8 e)

Metode:
1. Kook lemoensap, suiker en botter 5 minute saam.
2. Gooi brandewyn by en gooi oor opgerolde pannekoeke.
3. Sit warm voor.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box