Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Energiestafies

Energiestafies

Lewer 20 tot 24 vingers, afhangende van grootte.

Bestanddele:

  • 125 ml botter
  • 125 ml bruinsuiker
  • 1x 397 g-blik kondensmelk
  • 250 ml hawermout
  • 250 ml klapper
  • 250 ml sultanas, gekap
  • 60 ml korente
  • 250 ml pofrys (byvoorbeeld Rice Crispies)
  • 250 ml semelontbytvlokkies (byvoorbeeld All Bran)
  • 125 g donker sjokolade, gesmelt

Metode:

  1. Smeer ‘n bakplaaat van 20 cm x 30 cm.
  2. Roer die botter, suiker en kondensmelk oor ‘n lae hitte in ‘n kastrol tot die botter gesmelt en die suiker heeltemal opgelos het.
  3. Verhit die mengsel tot kookpunt en laat dit vir 10 minute stadig prut. Roer aanhoudend, wat dit brand maklik.
  4. Verwyder dit van die hitte en roer die res van die bestanddele, behalwe die sjokolade, by en meng deeglik.
  5. Druk die mengsel in die gesmeerde pan en laat dit afkoel.
  6. Sny dit in vingers en doop die onderkante in die gesmelte sjokolade. Pak die vingers op waspapier en laat dit hard word. Bêre dit in ‘n lugdigte houer
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box