Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Gebakte Jelliepoeding

Gebakte Jelliepoeding

Maklik en Lekker

7 eetlepels meelblom
3 eetlepels suiker
4 eetlepels appelkooskonfyt
1 teelepel koeksoda
3 eiers, geklits
2 eetlepels botter
1⁄4 koppie melk knippie sout
1 pakkie lemoenjellie 1⁄2 koppie suiker

Klop die botter en suiker saam tot dit romerig is en voeg die geklitste eiers by.
Voeg appelkooskonfyt by.
Los die koeksoda op in die melk. Sif die droë bestanddele saam en voeg om die beurt met die melk by die geroomde mengsel. 
Kook 1 pakkie jellie poeier, 1⁄2 koppie suiker en 2 koppies kookwater saam vir 5 minute.

Gooi die kokende stroop in ‘n vuurvaste bakskottel en skep die deeg daarin.
Bak in ‘n matige oond 180C vir 45 minute. 

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box