Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Gebakte Kaaskoek met Suurroom

Gebakte Kaaskoek met Suurroom

Kors
1 Pak Marie-Beskuitjies, En Fyn Gedruk.... 125g Botter, Gesmelt.

Vulsel
3 Eiers
125ml Strooisuiker
5ml Suurlemoensap
250g Roomkaas
125ml Suurroom.

Versiering
125ml Vars Room, Geklits
Vars Vrugte (Soos Druiwekorels).

METODE:

Kors
Meng Beskuitjiekrummels En Botter. Druk Dit In In ‘N Tertbak Met Deursnee Van 24cm.

Vulsel
Klits Eiers En Strooisuiker Tot Lig En Romerig. Voeg Suurlemoensap By. Vou Die Room Kaas En Suurroom By. Gooi Dit In Die Beskuitjiekors En Bak Vir 40 Min. By 160 C Totdat Dit Gestol En Goudkleurig Is. Verkoel En Versier Met Room En Vrugte.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box