Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Gemarineerde Varktjops

Gemarineerde Varktjops

BESTANDDELE 

 

4 Varktjops 

Witwyn 

1 tl gemmer 

¼ tl naeltjies 

3 eetl suiker(bruin) (of Stevia, Xylitol vir diabete)

Sout en peper 

Meelblom om tjops in te rol

1 pak sampioene, opgesny

1 groot ui, opgesny

2 eetl room 

 

METODE 

Voeg die sout, peper, gemmer, naeltjies en suiker by genoeg wyn om die varktjops te kan bedek en in te marineer. Marineer vir 3-4 ure. Maak die tjops droog, doop in meelblom en braai in olie. Braai die sampioene en uie saam met die tjops bruin. Skep die tjops, sampioene en ui terug in die wyn. Bak vir 2 ure in vuurvaste oondskottel by 190°C. Roer die room in en kook net voor bediening.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box