Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Gerookte Hoenderslaai

Gerookte Hoenderslaai

BESTANDDELE

2 gerookte hoenderfilette

1 pakkie sampioene

kwart koppie sojasous

1 teelepel suiker

skeut sjerrie

vars slaaiblare

sprietuie

fetakaas

avokado

 

METODE

Skroei sampioene in pan.

Meng sjerrie, suiker en sojasous en voeg by sampioene - laat dit lekker gesels terwyl jy die slaai maak!

Sny hoender in klein stukkies.

Maak gewone slaai met die orige bestandele en versier met hoender, feta en sampioene.

Bedruip orige sojasous en olyfolie oor slaai.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box