Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Glutenvrye Beskuit

Glutenvrye Beskuit

Wie kan ’n stukkie beskuit saam met die oggendkoffie weerstaan? Maak 20 stukke

BESTANDDELE:

1000 ml (4 koppies) glutenvrye, verrykte bruismeel

5 ml sout

250 g botter

125 ml suiker

500 ml warm melk

2 eiers

 

METODE:

Verhit jou oond tot 180 ºC. Sif die meel en sout saam. 

Smelt die botter en suiker in ’n kastrol saam met die melk. Laat dit afkoel. 

Klop die eiers by die melkmengsel in. 

Voeg die mengsel by die meel en sout en meng goed. 

Druk in ’n gesmeerde oondpan van so 35 x 20 cm groot. 

Bak vir sowat 1 uur tot gaar. Haal uit die oond en laat afkoel. 

Sny in stukke en plaas op bakplate. 

Draai die oondtemperatuur af na 100 ºC. 

Plaas die beskuit oornag in die oond tot dit goed uitgedroog het.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box