Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Heerlike Vla

Heerlike Vla


Elke dan en wan kom daar een van DAAI resepte verby. Jy weet nie waar dit vandaan kom nie, is skepties om dit te probeer en as jy dit doen, is jy so beïndruk dat jy dit net moet deel. Hierdie resep is een van daai. Hierdie resep is net te vinnig te lekker!

150 ml vla poeier
1 liter kookwater
397g-blikkie kondensmelk

Gooi die vla in 'n groot mengbak. Gooi die vinnig-kokende water by en klits (whisk) dit vinnig met 'n draadklitser (ek gebruik sommer die elektriese een) - dit sal verdik soos jy dit meng. Meng nou die kondensmelk hierby in. En daar het jy dit... Perfekte blitsvinnige vla.

Nota:
Die 150 ml vla poeier maak vla van medium dikte. As jy van lekker dik vla, gebruik dan 200 ml.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box