Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Keker ertjie en avokado slaai

Keker ertjie en avokado slaai

 

Metode:

  • 1/2 blik (200 g) keker-ertjies, gedreineer
  • 5 cm komkommer, in blokkies gesny
  • 1 avokado, in blokkies gesny
  • 1 fetakaas-sirkel
  • varsgemaalde swartpeper
  • varsgekapte koljander, na smaak

Plaas keker-ertjies, komkommer en avokado in ‘n mengbak, breek fetakaas in growwe stukke bo-oor en maal swartpeper oor. Meng slaai deur en sprinkel varsgekapte koljander oor. Dit is heerlike!

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box