Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Kitta se soetstowe anyspatats:

Kitta se soetstowe anyspatats:

Bestanddele:

800 g patats

250 g botter

1½ k suiker (of minder)

1 t anys

 

Metode:

Skil die patats en sit dit in soutwater, sodat dit nie swart word nie.

Smelt die botter in ‘n dikboom kastrol.

Dreineer die patats en gooi dit in die kastrol.

Bedek dit onmiddellik met suiker.

Strooi anys oor, sit die deksel op en stowe tot die patats deurskynend is. (Wees gewaarsku: dit is soet en gebruik maar gerus minder suiker)

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box