Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Klapper Koekies

Klapper Koekies

300 g botter (of Stork margarien of Woodenspoon margarien)
250 ml suiker
2 eiers
4 kop koekmeel
5 ml bakpoeier
2 ml sout
200 ml klapper

1. Room bottter en suiker
2. Voeg eiers by en meng goed
3. Sif droë bestandele (behalwe klapper) en voeg by. Meng baie goed.
4. Voeg klapper by en meng baie goed
5. (Indien te styf – voeg ‘N KLEIN BIETJIE MELK OF WATER BY .. maar wees versigtig dit word gou ‘n te slap deeg.)
6. Verwerk soos verkies
7. Bak 175⁰ vir 9-10 minute
8. Laat afkoel op rakkie

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box