Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Knoffel Murgbene en Roosterbrood

Knoffel Murgbene en Roosterbrood

Absolute trooskos

12 murgbene (Niks vleis aan nie, grotes met baie murg)
125ml (kwart koppie) olyfolie
4 eetlepels Botter
1 groot ui fyn gekap
15 huisies knoffel, gekneus
Vars kruie
250 ml rooiwyn
250 ml groente aftreksel
Growwe sout en baie varsgemaalde swartpeper

METODE: 
In lekker groot kastrol, verhit olie en botter saam, braai ui en knoffel,kruie, saam..tot lekker bruin.
Druk murgbene tussen die uiemengsel in, plat neer teen die bodem..
Gooi ander bestanddele versigtig oor en prut matig tot murg sag en geel is, en onderaan begin vasbraai..draai versigtig om braai bruin aan onderkant: moenie roer nie..!!. Laat rus vir so 2 min…bedien op geroosterde "french-loaf" (Franse lang brood) of brood van jou keuse...

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box