Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Kondensmelk resep

Kondensmelk resep

Hier is 'n resep vir tuisgemaakte kondensmelk.

Jy Benodig

1,25 liter melk
2 ml koeksoda
500 g suiker

3 ml sout

Metode:


Voeg alle bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. 
Kook stadig totdat die melk soos dik room begin lyk. 
Moenie roer nie, tensy melk wil oorkook. 
Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 minute in voorverhitte oond van 120C. 
Skroef daarna dadelik toe.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box