Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Lekkerste Pastaslaai

Lekkerste Pastaslaai

Hierdie is die lekkerste pastaslaai. Gee hom 'n kans.


 

Jy benodig:

1 Pak Skulpiespasta

1 Soetrissie (rooi of groen)

1 Ui (gerasper)

1 Koppie Tamatiesous

125ml Asyn

100ml Olie

3/4 Koppie Suiker

1 Eetlepel Kerrie


Metode:

Maak die pasta gaar. 

Meng al die bestanddele saam en dan met die pasta. 

Plaas in die yskas. 

Dit proe die volgende dag nog beter! 



Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box