Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Lewerkoekies

Lewerkoekies

Bestanddele

500g skaaplewer
250ml gesnyde groenboontjies 
1 middelslag tamatie
1 sny brood
180ml ongesif afgemeet meelblom 
10ml sout
kookolie vir vlak braai.
4 middelslag aartappels
2 spinasieblare
1 ui
3 eiers
15ml bakpoeier
1ml peper 

Metode 
Trek die vliese van die lewer af (ek laat my lewer vir 'n paar uur in melk week) en sny die lewer in stukke. Maal die lewer beurtelings met die aartappels, boontjies, spinasie, tamatie en ui. Maal die brood laaste(sodat jy terselfdertyd die meul skoonmaak.)Voeg die eiers by die gemaalde mengsel en  meng goed. Voeg die meelblom, bakpoeier, sout en peper by en meng. Skep lepelsvol lewermengsel in vlak warm kookolie en braai dit eers aan die een kant oor matige hitte tot gaar en bruin. Dreineer die lewerkoekies goed op kombuispapier en sit dit warm of koud voor. Hierdie koekies vries goed. 

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box