Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Ma se wintersop

Ma se wintersop

Jy Benodig

 

500 g droë bruinlensies 

1 blik (410 g) gekapte tamaties 

2 ryp tamaties, gesny 

2 aartappels, geskil en in stukke gesny 

2 uie, grof gekap 

4 wortels, grof gekap 

500 g beesstowevleis 

50 g beesstertsoppoeier 

2 L (8 k) water 

sout en peper na smaak 

 

Metode:  

Spoel die lensies af en sit dit in ’n groot kastrol. 

Sit al die bestanddele behalwe die beesstertpoeier, water, sout en peper in die kastrol. 

Los die poeier op in ’n bietjie van die koue water en giet dit saam met die res van die water by die 

sopbestanddele. 

Bring die sop tot kookpunt, verlaag en laat prut so 80 minute of tot gaar. 

Maak van die groente effens fyn met ’n aartappeldrukker en geur die sop met sout en peper. 

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box