Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Maalvleis Kolwyntjie

Maalvleis Kolwyntjie

Probeer hierdie vir 'n japtrap aandete

 

Bestanddele:

1 Koppie Melk

2 Eiers

125ml Olie

250ml Meel 

10ml Bakpoeier

2ml Sout

2ml Aromat

Gaar maalvleis

Metode:

Klits die melk, eiers en olie saam. Voeg dan die meel, bakpoeier, sout Aromat by. 

Smeer kolwyntjie panne.Skep lepels vol deeg onder in holte en dan die gaar maalvleis. Doen dit dan weer. Onthou die deeg is baie slap. Bak in oond by 230 grade C tot ligbruin.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box