Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Marmite Koek

Marmite Koek

Bestanddele:

1 1/2 kop. meelblom. 

1 eier. 

1 kop. melk. 

knippie sout. 

1 kop. suiker. 

3 eetl. botter. 

2 tl. bakpoeier. 

 

Metode:

Voorverhit oond teen 180 Grade C

Room botter en suiker en voeg eiers een vir een by. 

Sif droë bestanddele saam. 

Voeg melk en droë bestanddele om die beurt by die eiermengsel. 

Meng tot glad en romerig.

Smeer 'n lang Pyrexbak en plaas deegmengsel in. 

Skep mengsel in voorafgespuite glasbak. 

Bak in die oond vir 30 – 35 minute teen 180 Grade C. 

 

Wanneer dit uit die oond kom, smelt die volgende saam en gooi oor die koek:

30 – 40 ml Marmite 80 – 100 ml Botter 

(druk ‘n paar gate in die koek met ‘n mes, dan trek dit lekker diep in) 

Bedien warm. Gooi gerasperde kaas oor net voor opdiening. 

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box