Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Mini-Frittas

Mini-Frittas

Klits 7 eiers en 2 teelepels melk met 'n bietjie sout en peper. 

Smeer 'n muffin pannetjie vir 12 porsies met botter (of gebruik 'n silikon muffin pannetjie wat jy nie hoef te smeer nie).

Voeg jou gunsteling vulsel by, bv. ertjies met vars kruisement, bokkaas, sampioene, spek, gerasperde kaas, kersie-tamaties; soetrissies, peppadews of 'chorizo; of enige ander lekker vulsel van jou keuse. 

Deel dan die eiermengsel gelykop oor die muffin pannetjie holtes.

Bak vir 15-20 minute in die oond teen 180 °C tot dit 'n goue kleur het en "crisp"/krakerig is. 

Laat dit dan effens afkoel voordat jy dit uit die muffin pannetjie haal.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box