Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Ommelet met ‘n verskil

Ommelet met ‘n verskil

Benodig

6 eiers

kaas

soetrissies (rooi,geel en groen – 1/2 van elk fyngekap)

1 groot ui fyngekap

2 groot tamaties fyngekap

2 el tamatiesous

sout en peper na smaak

2 el vars basilieblare

1 pakkie spek opgekap

Braai die uie en soetrissies en spek saam in braaipan, voeg bietjie sout en peper saam en 2 el tamatiesous saam met die vars opgekapte basilieblare. braai tot sag en uie bruin. Voeg die 6 eiers in aparte bak en klits met vurk tot gemeng. Voeg die eiermengsel by die gebraaide uie, soetrissies en spek. Roer deurmekaar so 2-3 keer. Rasper kaas bo-op. Vat jou pan en druk in die oond en bak op 200 grade vir 3 minute.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box