Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Pasta met murgpampoentjies

Pasta met murgpampoentjies

(Ismari van Zyl)

2-3 murgpampoentjies gesny in fyn skyfies

80g pasta per persoon

brandrissie

olyfolie

pecorino kaas

sout

ui

 

1.     Braai die ui tot sag in bietjie olyfolie.

2.     Voeg die murgpampoentjies by en braai tot sag en bietjie verbruin.

3.     Voeg die brandrissie slegs die laaste 5 – 10 min by.

4.     Wanneer water kook voeg pasta by en kook tot al dente.

5.     Gooi water af en voeg pasta in die pan en braai nog ʼn paar minute

6.     Voeg sout en pecorino by na smaak

 

Buon appetito

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box