Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Pollo all Olive e limone Hoender met olywe en suurlemoen

Pollo all Olive e limone Hoender met olywe en suurlemoen

hoenderborsies
olywe sonder pitte
2-3 Knoffel huisies
suurlemoen
roosmaryn
olyf olie
bietjie botter
meel
Sout 
peper


1. Sny die hoenderborsies in dun skywe of in blokkies
2. Geur met sout en peper na smaak
3. Rol in meelblom
4. Voeg olie en botter in pan
5. Voeg gekneusde knoffelhuisies by
6. Braai hoenderskywe tot gaar en bruin (as dit dun gesny is sal dit vinnig gaar word)
7. Voeg roosmaryn takkie by 
8. Voeg genoeg olywe by en laat so ʼn paar minute toe om te deur te kook
9. Sny die suurlemoen in skywe en deel in 4 voeg by net voor opdien laat bietjie braai
vir geur.
     
Buon appetito / Smaaklike ete


Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box