Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Poppie se Muffins

Poppie se Muffins

• 500 ml koekmeelblom
• 5 ml bakpoeier
• 5 ml koeksoda
• 5 ml sout
• 125 ml suiker
• 4 Weet-Bix-beskuitjies, fyngemaak
• 1 eier, geklits
• 125 ml sonneblomolie
• 250 ml piesangmoes
• 15 ml suurlemoensap

Metode:

1. Voorverhit die oond tot 190°C (375°F ).
2. Sif die koekmeelblom, bakpoeier, koeksoda, sout en suiker saam.
3. Meng die ontbytgraankrummels in.
4. Maak ‘n holte in die droë bestanddele en voeg die res van die bestanddele daarin.
5. Roer versigtig tot alles goed gemeng is (moenie te veel roer nie).
6. Skep in 2 muffinpanne en bak tot goudbruin.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box