Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Spekrol

Spekrol

Hierdie is maklik en vinnig.
Bestandele:
1 blaardeeg/puff pastry – dun uitgerol
1 pak spek gesnipper
1 x 125 g fyn gekapte sampioene
1/2 soetrissie / green pepper
3 tot 4 snye ham, repies gesny
1 wiel fetakaas
Gouda-, Cheddar- en Mozzarellakaas gerasper.
METODE: 
Braai alles tot gaar en Smeer oor blaardeeg
Strooi laag cheddar, laag gouda en laag mozarella (dun lagies) en rol soos rolkoek op. Sny snitte vertikaal in blaardeeg. Smeer bietjie melk of mayonaise of eier oor. Bak vir 45 minute by 180 grade tot gaar en goudbruin.
Werk mooi met jou deeg, moenie dit iewers skeur nie, anders kook jou mengsel uit.
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box