Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Speserykoekies

Speserykoekies

250 g botter (of Stork margarine of Woodenspoon margarien….as dit dan moet)

250 ml suiker
2 eiers
4 kop koekmeel
5 ml bakpoeier
5 ml fyn naeltjies
5 ml kaneel
5 ml neutmuskaat
5 ml gemengde speserye
2 ml sout

1. Room bottter en suiker
2. Voeg eiers by en meng goed
3. Sif droë bestandele en voeg by. Meng baie goed.
4. (Indien te styf – voeg ‘N KLEIN BIETJIE MELK OF WATER BY .. maar wees versigtig dit word gou ‘n te slap deeg.)
5. Verwerk soos verkies
6. Bak 175⁰ vir 9-10 minute
7. Laat afkoel op rakkie

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box