Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Pannekoek Wenke

Pannekoek Wenke

Metode:

  • Klonte? As jy sukkel met klonte, kan jy altyd jou beslag aanmaak en deur ’n voedselverwerker sit om meel-kluitjies te voorkom.
  • Yskas toe! Laat jou beslag minstens 10 minute tot ’n halfuur in die yskas staan voordat jy begin bak – dis die wag werd. Dit gee enige gluten wat moontlik gevorm het die kans om te ontspan en die resultaat is ’n sagter, minder rubberige pannekoek.
  • Botter jou pan behoorlik. Voeg altyd ’n ekstra bietjie botter in die pan vir die eerste pannekoek. Onthou om ’n paar druppels olyfolie by jou botter te voeg om te keer dat jou botter bruin brand.
  • Die pannekoek is reg om om te draai wanneer die bokant nie meer glasig is nie en die buiterand uitdroog en effens verbruin.
  • Plaas pannekoek op ’n bord met kombuispapier uitgevoer. Moenie pannekoek in ’n toe houer of met ’n deksel bo-oor stoor wanneer jy besig is om die res van die beslag te bak nie. Die hitte veroorsaak stoom wat jou pannekoek sy krakerige rand laat verloor en pannekoeke sit aanmekaar vas.
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box