Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Tiramisu van Ismari van Zyl uit Italië

Tiramisu van Ismari van Zyl uit Italië

250g mascarpone
2 eiergele
3 eetlepels suiker
80ml room styfgeklits
1 eierwit styfgeklits
1 eetlepel likeur
Sterk koffie
Sponsvingers

Klits eierwit styf
Klits room styf
Klits eiergele en suiker tot lig en sponsagtig
Voeg mascarpone by
Voeg eierwit en room by
Voeg likeur by
Meng goed
Doop sponsvingers in koffie pak n laag in n glasbak
Wissel af met n laag van die mascarpone  mengsel.
Herhaal en eindig met mengsel van mascarpone 
Rasper sjokolade

Buon Appetito

Sluit aan by haar FB Blad - BUON APPETITO


Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box