Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Vanilla Poeding

Vanilla Poeding

Vinniger en makliker is daar nie. Eet dit net so of skep daarvan bo-op gebakte poedings in plaas van vla of roomys.

1 pakkie vanilla kitspoeding
250 ml volroom melk
250 ml suur room
250 ml vanilla-gegeurde joghurt
vars bessies, vir garnering

Klits die kitspoeding en melk saam tot die mengsel glad en effens verdik. Voeg die suurroom en joghurt by en klits goed. Bedek die mengsel en laat dit in die yskas om te stol vir ten minste 2 ure.
Skep die poeding in individuele bakkies uit en garneer met vars bessies of sjokoladekrulle indien verkies.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box