Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Vark Worsies in Braaipan

Vark Worsies in Braaipan

Maklik en lekker vir 'n Woensdagete.

Vark worsies (genoeg vir gesin)

2 uie

125g spek

1 blik italiaanse tamaties

1 blik “baked beans”

2 knoffelhuisies fyn gekap

sout en pepper na smaak

 

METODE

Braai uie tot gaar.

Braai nou spek en worsies ook n bietjie.

Gooi tamaties by, kook tot sous lekker dik is en worsies gaar is. 

Gooi 'baked beans' by laat deur kook tot goed warm.

Bedien met rys of kapokaartappels en ‘n slaai.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box