Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Varsasem-Koekies vir Hondekinders

Varsasem-Koekies vir Hondekinders

Iets anders vir 'n verandering - vir ons geliefde hondekonders…
Kitchendog
500ml rysmeel
300ml hoenderaftreksel verkieslik tuisgemaak
1 ekstragroot eier
60ml vars pietersielie gekap
250ml volgraanmeel
Meng al die bestandele saam. Knie tot goed gemeng – gebruik meer volgraanmeel indien nodig. Rol die deeg uit tot ‘n dikte van 1.5cm en druk vormpies daaruit of sny dit in blokkies. Bak 60-90min lank by 150°C.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box