Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Viskoekies

Viskoekies

Bestanddele:

  • 400 g fyn, gaar vis (2 k)
  • sout en peper
  • 2 medium gaar aartappels, fyngemaak (250 ml) (1 k)
  • 12,5 ml fyngekapte pietersielie (1 e)
  • 25 ml gesmelte botter (2 e)
  • 1 eier, geklits
  • 12,5 ml melk (1 e)

Metode:
1. Strooi sout en peper oor die vis, voeg die aartappels, pietersielie, botter en eier by.
2. Vorm plat, ronde koekies, rol dit in fyn droë broodkrummels, dan in geklitste eier verdun met 12,5 ml melk en weer in krummels.
3. Braai alkante bruin in diep olie.
4. Dien warm op met suurlemoenskyfies.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box