Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Vlakluitjies

Vlakluitjies

  • 4 koppies melk
  • 2 eetl mielieblom (maizena), hoogvol geskep
  • 2 eetl koekmeel, hoogvol geskep
  • 2 eetl vlapoeier, hoogvol geskep
  • 2 eiers, geskei
  • 1 teel vanieljegeursel
  • ¼ teel sout

 

Metode: 


Meng mielieblom, meel, vlapoeier en sout en meng met 'n bietjie ekstra melk.
Kook die 4 kop melk en roer die meelmengsel stadig by.
Prut tot dik en gaar.
Klits eiergeel en vanielje saam en voeg by kokende mengsel. Haal van hitte af.
Klits eierwitte styf en vou by die vla in.
Smelt ¼ kop botter in ¼ kop kookwater.
Skep eetlepels vol van die vla in 'n bak en gooi 'n ½ teelepel botter-water oor elke skeppie, gevolg deur 'n teelepel kaneelsuiker. Gaan so aan tot al die vla op is.
Bedien warm.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box