Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Vrydag-Aartappelbrood

Vrydag-Aartappelbrood

Dit is Vrydag en hier is 'n liplekker resep.

Jy benodig: 

1 Pakkie kaas en spek “potatobake”
300 ml Gerasperde kaas
75 ml Melk
300 g Aartappels geskil en gerasper
450 ml Bruismeel
1 Groot eier
Metode:
Meng die meel en potatobake in mengbak. 

Voeg die aartappel en kaas by en roer deur met ‘n vurk. Klits die eier en voeg melk by en voeg by die meelmengsel. Meng goed tot sagte deeg. Sit op meelbestrooide oppervlak en knie liggies deur. Sit in broodpan en bak in voorafverhitte oond by 160°C vir 45 minute.
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box