Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Wors en Groente Gebak

Wors en Groente Gebak

Bestanddele
2 groen soetrissies, in dun repe gesny
2 medium uie, in dun skywe gesny
vet knoffelhuisies, grof gekap
8 kleinerige heel tamaties
10ml gedroogde orego
knippie fyn gedrukte brandrissievlokkies
30ml olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper
1kg boerewors, in 10cm-lengtes gesny 

Gaar mieliepap om mee voor te sit.

Voorverhit die oond tot 180C. Rangskik soetrissies, uie, knoffel en tamaties in ‘n mediumgrootte oondvaste bak. Sprinkel orego en brandrissie oor. Giet olie oor en meng deur. Geur mildelik met sout en peper. Verbruin die wors vinnig in ‘n bietjie olie in ‘n dikboompan, skep uit en rangskik bo-op die groentes. Bak ongeveer 20 minute lank tot die wors, asook die groentes, gaar is. (Rooster vinnig - indien nodig - om verder te verbruin.) Sit voor saam met die mieliepap en skep van die pansouse oor.

Lewer 5 – 6 porsies.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box