Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Yskas Melktert (Trippel Melktert Genot!)

Yskas Melktert (Trippel Melktert Genot!)

 2 pakkies tennis beskuitjies

 1 Liter Melk

 ¼ kop suiker

 1 Eier

 1 Blikkie Kondensmelk

 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier

 2 Eetl Mielieblom (maizena)

 Sout

 

 METODE:

 1. Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier.

 2. Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt.

 3. Voeg die vla pasta by met 'n dun straaltjie terwyl jy aanhoudend roer en kook net 'n rukkie oor lae hitte tot gaar en dik.

 4. Gooi die helfte vd beslag oor die 1ste laag Tennisbeskuitjies; pak nog 'n laag beskuitjies en gooi die ander helfte oor.

 5. Strooi bietjie kaneel en gekrummelde Tennis beskuitjies bo-oor en laat heeltemal afkoel en stol.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box