Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Yskas Tert

Yskas Tert


Bestanddele:


45 ml (3 e) vlapoeier
45 ml (3 e) mielieblom
1 eier
60 ml (¼ k) suiker
1 L (4 k) melk
1 blik (385 g) kondensmelk
2 pakkies (200 g elk) Tennisbeskuitjies
Kaneel vir oorstrooi


Metode:


Meng die vlapoeier, mielieblom, eier en suiker met ’n bietjie melk om ’n pasta te vorm.
Verhit die res van die melk en die kondensmelk in ’n kastrolletjie en voeg die vlamengsel by. Roer oor matige hitte tot die mengsel verdik het en kook.
Pak ’n laag Tennis-beskuitjies in ’n tertbak van 23 cm en bedek met ’n laag vla. Herhaal die lae tot die vla op is.
Eindig met ’n laag vla en strooi kaneel oor.
Plaas 3 uur in die yskas om te stol.

Filed under:
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box