Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Culture / Yum-Yum Gemmerkoekies

Yum-Yum Gemmerkoekies

Wat is 'n warm koppie tee sonder 'n gemmerkoekie? Hier is die resep:

 

- 200 ml botter of margarien
- 250 ml stroop
- 5 k ongesifte koekmeel
- 20 ml koeksoda
- 20 ml kremetart
- 5 ml sout
- 50 ml fyn gemmer
- 625 ml bruin suiker (nie sag of  growwe witsuiker nie)
- 3 eiers

Smelt botter en stroop in groterige kastrol oor lae hitte. Laat afkoel tot lou.
Sit meel, koeksoda, kremetart, gemmer en sout saam.
Voeg eiers by stroopmengsel en roer tot gemeng. 
Gooi suiker oor en meng tot suiker net nat is. (Moenie smelt nie).
Gooi gesifte bestanddele by. Meng goed. Laat staat ± 2 uur. Maak bolletjies. Druk effens plat. Bak 10-12 min by 180°C.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box