Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / General / Senior Citizen Photo Competition

Senior Citizen Photo Competition

"Dit gaan nie oor wie die minste plooie het nie, maar eerder wie dit die meeste geniet," sê Yvette Olivier van Photo Click in Kleinmond. Hulle bied hierdie week 'n fotokompetisie aan vir almal bo 60. Mense kan inskryf deur na Photo Click te gaan en daar in die studio 'n foto te neem of 'n foto in te stuur. Photo Click gee almal 'n foto om huis toe te neem. Pryse wissel van geskenkbewyse tot plaaslike skoonheids- en haar salone asook restaurante in die dorp. Die inskrywing kos R20 en dit sluit die foto in. Jy kan ook 'n CD koop met al die fotos wat Photo Click geneem het vir R50.

 

 

 

Die mooie Sonja Viljoen

couple

Mr en Mev Johnston

 

 

Agnes Glover

 

Anna Olivier

Anna Olivier

 

Denise Schoeman

 

Francois Olivier

 

 

Joan Rhoode

 

 

Joyce Coetzee

 

 

Liz Smith

 

 

Lynette Laubscher

 

 

Margie Wilson

 

Olivier

 

 

Pauline Bramhale

 

 

Riki Grobler

 

Sheila Elske

Andeline Groenewald

 

Hermein Bruins

 

Maria Whitehead

 

Babes Nel

Babes Nel

 

John en Trisa Hugo

John en Trisa Hugo

 

 

 

 

 

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box